STREWE Montana streef om aan kinders van Worcester ‘n gebalanseerde, Christelike Afrikaanse opvoeding van gehalte te lewer deur die skool so te bestuur dat uitvoering gegee word aan die belofte: “Waar elke kind belangrik is”…